Beperkte-tydperk aanbod! Jy kan jou kopie gepersonaliseer kry met ‘n boodskap en handtekening van die skrywer, Nick Newman.
Suider-Afrika se algemeenste voëls volgens hul kleur te identifiseer.
(4de Uitgawe)
Die Skrywers: Kenneth Newman, Nick Newman
Newman se Voëls volgens Kleur ‘n vinnige, eenvoudige manier om Suider-Afrika se algemeenste voëls volgens hul kleur te identifiseer. Die vierde uitgawe van dié nuttige geïllustreerde gids is bygewerk met die nuutste gewone voëlname, uitgebreide habitatinligting en die mees onlangse verspreidingkaarte. Die leersame inleiding bevat praktiese wenke oor die uitken van voëls, inligting oor voëlanatomie en -klassifikasie, en raad oor waar om vir voëls te soek en wat jy op só ’n uitstappie moet inpak.
R 480.00
8 in stock
For over 50 years, Newman’s has been driven by conservation, education and community, passionate about making birding simple and accessible for all.