Newman se Voëls Volgens Kleur bundel

Original price was: $ 48.79.Current price is: $ 43.91.

Koop Twee Getekende Kopieë Van Newman Se Voëls Volgens Kleur, En Kry 10% Afslag.

Suider-Afrika se algemeenste voëls volgens hul kleur te identifiseer.

(4de Uitgawe)

Die Skrywers: Kenneth Newman, Nick Newman

Newman se Voëls volgens Kleur ‘n vinnige, eenvoudige manier om Suider-Afrika se algemeenste voëls volgens hul kleur te identifiseer. Die vierde uitgawe van dié nuttige geïllustreerde gids is bygewerk met die nuutste gewone voëlname, uitgebreide habitatinligting en die mees onlangse verspreidingkaarte. Die leersame inleiding bevat praktiese wenke oor die uitken van voëls, inligting oor voëlanatomie en -klassifikasie, en raad oor waar om vir voëls te soek en wat jy op só ’n uitstappie moet inpak.

  • Volledig bygewerk – nou met illustrasies EN foto’s
  • Gebruik kleur om voëls te identifiseer
  • Voëlname ook in inheemse tale
  • Verspreidingskaarte vir elke spesie
Struik Nature | Uitgewers datum: 27 Mei 2024